Pynappel-swembroek — vooraansig

Pynappel met ’n Plan — Swembroek | Voorafbestelling

S
R 358.00 ZAR
Skip to product information
Pynappel-swembroek — vooraansig

Pynappel met ’n Plan — Swembroek | Voorafbestelling

R 358.00 ZAR
Grootte

Bestel vooruit — die somer wag nie!

Voorafbestelling | Amptelike bekendstelling: 1 November 2026.

Jy betaal die volle R358 per swembroek by checkout om jou bestelling te plaas. Dit is ’n voorafbestelling: die eerste voorraad is nog onderweg en hierdie item is nie gereed vir onmiddellike versending nie.

Verwagte versending: die week van 2 November 2026, nadat die voorraad ontvang en nagegaan is. Die koerier se afleweringstyd volg daarna. Indien die voorraad vertraag word, sal ons jou oor die hersiene versendingsdatum inlig. Kontak ons indien jy jou voorafbestelling wil kanselleer.

Hierdie pynappels het hul sonbrille gepak en hul verantwoordelikhede by die huis gelos.

’n Wit agtergrond, vrolike pynappels met donker sonbrille en ’n groen patroonband gee jou strandlook ’n vars dosis Dinges-gees.

Die vel- en onderbroek-effek is op die materiaal gedruk. Dit is ’n visuele grappie, met geen werklike gate of uitsnydele nie.

Soet op die oog. Ondeund van agter.

You may also like